Pous Stefanus III

Pous Stefanus III (IV)
Pontifikaat begin 7 Augustus 767
Pontifikaat eindig 24 Januarie 772
Voorganger Paulus I
Opvolger Adrianus I
Gebore ±720
Sisilië
Sterf 24 Januarie 772
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Stefanus

Stefanus III (IV) was die 94ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Weens die statusverandering van Pous Stefanus (II), was Stefanus III vanaf die begin van die 13de eeu tot 1961 bekend as Stefanus IV en was hy die 95ste pous. Sien Lys van pouse (die onderafdeling: Die spesiale geval van Pous Stefanus (II)) vir volle besonderhede.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search